[DOWNLOAD] "As die liefde seƫvier" by Heleen Malherbe # Book PDF Kindle ePub Free

eBook details
- Title: As die liefde seƫvier
- Author : Heleen Malherbe
- Release Date : January 27, 2017
- Genre: Romance,Books,
- Pages : * pages
- Size : 225 KB
Description
Sal die liefde kan seĆ«vier deur ‘n droogte-seisoen in die natuur in die lewe as Amanda smag na ‘n kindjie en Paul verlate wag op reĆ«n. ‘n Verhaal van liefde, woede, verlatenheid en uiteindelik seĆ«vier die liefde.‘n Trilogie wat jou deur die lewens van mense neem op soek na liefde wat deur jare se loop tog telkemale deur omstandighede gedwing word om te oorweeg.
Die liefde seƫvier altyd.
Heleen is ’n digter en skrywer en het al 3 digbundels gepubliseer en haar debuutnovelle, As die liefde seĆ«vier, is nou in druk asook haar 4de digbundel Slotsom.
In 2015 het sy toegetree tot die uitgewersbedryf omdat sy besef het daar is ’n behoefte onder die digters en skrywers om hulle stem te laat hoor. Baie goeie gedigte asook stories bly agterweĆ« deurdat dit nooit gepubliseer word nie en dit is tog eintlik die bewaring van ons nageslag? Ons betree tans ’n nuwe era wat tot voordeel vir ons nageslag sal wees.